Best of MP3 downloads
Advertising
Musicstore
Musicstore Sale!

Artist Info: Die Tuindwergies

Info auf deutsch
Die Tuindwergies

Hierdie groep herdefinieër die term “Tuindwergie”. Al wat hulle in gemeen het met die tradisionele verwysing, is dat meeste van die lede nie veel hoër staan as die tradisionele keramiekdwergies in mense se tuine nie.
Die samestelling van die groep is wiskundig eenvoudig. 2 Broers + 2 Broers = 4 Bra’s.

Pieter de Jager is die vocalist en akoestiese kitaarspeler In die band – ook bekend as Die Kort Dwerg. Hy was voorheen deel van die groep “Revolusie” - het baskitaar en backing vocals gedoen [read more...]

Top Albums Die Tuindwergies

Similar Artists